<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<author>Philip Moolman</author>
<title>Bergsig se basaar</title>
<lyrics>[V1]
.C      G     C
 Het jy al gehoor
.     C      G     C
 Van Bergsig se Bazaar
.C         G    C     F
 Het jy geweet dit gebeur
.     C       G     C
 Net eenkeer in 'n jaar

[V2]
.     C      G     C
 Dalk is jy nie bewus nie
.      C       G       C
 Dalk weet jy dit al klaar
.     C       G       C     (F)
 Maar jy kan dit nie mis nie
.      C    G      C
 Maak seker jy is daar

[C1]
.  F                                     C                  Am
   Ons gaan lekker eet en drink en die kinders gaan lekker speel
.  F                                   C             Am
   Maar dit gaan oor meer as dit: om liefde saam te deel
.      F               G              Em    E       Am
   Al kom jy net vir lekker lag, of lekker fees te vier
.  Dm                                              G  (G7)
   Kom eenvoudig nes jy is, maar maak seker jy is hier

[V3]
.    C      G       C
 Al hou jy nie van kerk nie
.C        G     C
 Daag eenvoudig op
.   C       G      C  F
 Al hou jy net van opera
.    C       G     C
 Of hop-hop spinnekop

[C2]
.       F                             C                  Am
   Ja, hier kan jy jouself kom wees, hier gaan dit oor &quot;saam&quot;
.  F                             C               Am
   Kom en vang 'n bietjie gees, komaan wees nie skaam
.  F               G         Em       E      Am
   Ons het dit so nodig, om Christus saam te vier
.        Dm                                             G    (G7)
   Om te se^: Hallo, hoe gaan dit? Hoe lank woon jy al hier?&quot;

[V4]
.      C       G    C
 Wel, nou het jy gehoor
.     C   G        C
 Van Bergsig se Bazaar
.C         G   C     F
 Nou weet jy, dit gebeur
.    C       G      C
 Net eenkeer in 'n jaar

[V5]
.    C        G     C
 Jy was dalk nie bewus nie
.          C       G      C
 Maar nou weet jy dit is waar
.C       G       C     (F)
 Jy kan dit nie mis nie
.       C   G      C
 Maak seker jy is daar

[B1]
.  F      C     G            C
   O, ho, ho - Bergsig se Bazaar
.  F      C        G              C
   O, ho, ho - Net eenkeer in 'n jaar
.  F      C    E             Am
   O, ho, ho - Bergsig se Bazaar
.  F      C     G                C  (F/C/F/C/F/C/G/C)
   O, ho, ho - Hoop ek sien jou daar</lyrics>
</song>